डाउनलोड APK | Hugh Grant | Download

Royal Tour: Prince Harry & Meghan Markle in Tonga | Meghan wears a designer striped cotton dress


Cecilia VAN HEERDEN
Cecilia VAN HEERDEN

Is die lelikste swart en wit gestreepte rok wat ek nog ooit gesien het

Vor 17 Tage
Cecilia VAN HEERDEN
Cecilia VAN HEERDEN

+Kehinde Johnson die blou een kon nog gaan, maar die gestreepte een en daai bont pienk valletjies rok hoort verban te word, sy kan soveel beter doen. Is lekker om almal se kommentaar te lees!! Dis groot vermaak vir my

Vor 16 Tage
Kehinde Johnson
Kehinde Johnson

+Cecilia VAN HEERDEN  lol dis reg so, almal het hulle eie opinie 😅. Ek hou baie van Meghan maar ek het daai blou rok wat sy op die eerste aand in Fiji gedra het gehaat. 🤷🏾‍♀️

Vor 16 Tage
Cecilia VAN HEERDEN
Cecilia VAN HEERDEN

+Kehinde Johnson dis nog steeds die lelikste gestreepte rok wat ek nog ooit in my lewe gesien het. Daarmee bedoel ek enige een maak nie saak wie dit is nie. As jy op openbare media wil wees vat die lekker saam met die onlekker

Vor 17 Tage
Kehinde Johnson
Kehinde Johnson

Hmm, Miskien was jy besig om na n ander rok te kyk want hierdie een wat sy dra is wit en groen (olive green). At least look properly before critiquing it.

Vor 17 Tage
Ann TwoShoes
Ann TwoShoes

Meghan is doing so well on her first royal tour and seems to have struck the right balance in her persona. She has worn the right clothes for each occasion, respecting each different country she visits. There has been no posing or vanity involved and never too much flesh exposed! Well done Meghan & Harry. Her Majesty must be proud of you.

Vor 18 Tage
jackie fkires
jackie fkires

+Ontheline38622911 a very bad z list actress

Vor 17 Tage
Cecilia VAN HEERDEN
Cecilia VAN HEERDEN

+Zihnne Riley Demor almal is geregtig op 'n opinie op enige sosiale media. Toevallig is dit net een aaklige rok wat ek in my hele lewe gesien het. Daar is 'n ander kant aan MM wat iewers gaan uitpop. Mens kan net so lank voorgee. Charles het ook voorgegee en is uitgevang en kyk hie tragies het dit geeindig. Almal mag menings lug, moet net nie in mekaar se karakter inklim nie dis al

Vor 17 Tage
Zihnne Riley Demor
Zihnne Riley Demor

+Ontheline38622911 oh come on so u telling me actors act all the time even around their families all they do they just act they have no life whatsoever? Give her a break

Vor 17 Tage
Ann TwoShoes
Ann TwoShoes

Are you going to hold that against her?

Vor 18 Tage
Ontheline38622911
Ontheline38622911

Ann TwoShoes She’s an actress, remember??

Vor 18 Tage
Live Live
Live Live

So nice 👍🏻

Vor 18 Tage
Jacqueline Lewis
Jacqueline Lewis

n🙊✌ot much to say just cool watching tricks

Vor 18 Tage
Carlos Chenault
Carlos Chenault

The Duke and Duchess of Sussex looked fabulous while visiting Tonga. Go, Team Sussex!

Vor 18 Tage
Carlos Chenault
Carlos Chenault

+Ontheline38622911 Yes, isn't fabulous.

Vor 15 Tage
Ontheline38622911
Ontheline38622911

Carlos Chenault Really? How fabulous? 🤣🤣🤣🤣🤣🤣🤣🤣🤣🤣🤣🤣

Vor 18 Tage

Nächstes Video